In 2015 haal Marinda van Zyl se manuskrip Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd.
Dié verhaal vertel van Amraal Lambert se strewe rondom 1800 om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Want Khoi-khoi is tot hulle 25ste jaar
by blanke koloniste ingeboek.
Elna van der Merwe in gesprek met die skrywer.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 15:30
Marinda van Zyl Amraal,
Roekeloos,
21 Januarie 2016.
