#Woordfees Mandalas-werkswinkel met Lize Beekman

Kom geniet ‘n high tea van Batavia Hotel saam met sanger en kunstenaar Lize Beekman (Colouring for adults: Mandala Art).

Lize gesels oor die terapeutiese waarde van haar mandalas en bied ‘n kort werkswinkel aan oor dié kuns.

Kaartjies sluit een mandala en jou stel kleurpotlode in.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R250 | R270 by die deur
Plek: Batavia Boutique Hotel, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Mandalas-werkswinkel met Lize Beekman,
Roekeloos,
21 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar