In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek.
Sleutelwoord Argiewe:Marinda van Zyl
Marinda van Zyl gesels oor Amraal
Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis.
#Woordfees Marinda van Zyl Amraal
In 2015 haal Marinda van Zyl se manuskrip Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd.
