Marinda van Zyl gesels oor Amraal

Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibië tot in Gobabis. ‘n Oorrompelende historiese roman wat ‘n versweë geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans.

Elna Van der Merwe in gesprek met Marinda van Zyl

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar