Hierdie vierstuk musici vervleg kontemporêre en klassieke musiek met die nodige integriteit.
Sleutelwoord Argiewe:Elna van der Merwe
Reise – Fisies, geestelik en metafisies
Hierdie interessante program ondersoek die verskillende soort reise waarop die digters hulself bevind, soos getoonset deur ‘n uiteenlopende versameling komponiste, waaronder Schubert en Sibelius.
#Woordfees Because
Sorg dat jy daar is wanneer die gesogte sanger Niël Rademan en pianis par excellence Elna van der Merwe hul gesamentlike CD, Because, aan die publiek bekendstel.
#Vryfees Wals met Wene
Word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense wals.
#Vryfees: Blondes: Elgar, Elton & Elvis
Die drie uiteenlopende El’le se musiek het iets gemeen – dit gryp steeds die hart aan!
La Villa Vita Klassieke Keur
Mozart is die deurlopende tema en word soos ’n goue draad deur die verskillende dissiplines verweef.
#Suidoosterfees2014 Koregala
Hierdie baie spesiale aanbieding gee aan die wenkore van die afgelope agt jaar se Rapport/ATKV Korekompetisie ’n spesiale platform vir ’n gesamentlike massakoor ervaring.
ZaZa en die kunsteNar
Ervaar die reise van ’n eksentrieke troebadoer opsoek na die antwoorde op die groot vrae van die lewe.
Blondes – Klassiek tot fliek
Die Blondes ondersoek die verband tussen bekende klassieke musiekwerke en rolprentmusiektreffers.
Keurige klassieke musiekprogram met Spaanse flair
Die Absa KKNK het vanjaar weereens ‘n keurige klassieke musiekprogram.
