Because,
Roekeloos,
28 Februarie 2015.
Roekeloos,
28 Februarie 2015.
Sorg dat jy daar is wanneer die gesogte sanger Niël Rademan en pianis par excellence Elna van der Merwe hul gesamentlike CD, Because, aan die publiek bekendstel.
As super-musici is dit ook hul eerste optrede as ‘n duo in die gesogte kykNET Endler-konsertsaal – ‘n groot geleentheid. Met die Mario Lanza-treffer Because ongetwyfeld as die hoogtepunt.
Met: Met Niël Rademan en Elna van der Merwe
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Endler, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 17:30