’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid in die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca in Argentinië.
Sleutelwoord Argiewe:Elna van der Merwe
SA Sopranos
Dié superstemme sing musiek uit operas, operettes, musiekblyspele en kabarette!
2 Blondes 2 Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.
Sigeunerlewe
Deur die eeue het die Oos-Europese sigeuners se leefwyse en musiek talle kunstenaars gefassineer.
