Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022

Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier. Musiekindaba bied egter nie net die geleentheid vir betrokkenes in die bedryf om bymekaar te kom nie. Van die grootste name in Afrikaanse musiek is in …

Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

Meyer en De Villiers se talente sorg vir ’n gedugte kombinasie. Karoo Suite het gehore by verskeie feeste en teaters in vervoering gehad, en het daarna landswyd uitverkoop.