Coenie de Villiers is na drie jaar terug met ‘n splinternuwe cd wat aan sy hoë musikale en professionele standaarde voldoen en die tone laat krul van pure lekkerkry.
Sleutelwoord Argiewe:Coenie de Villiers
Dagboek van ‘n swerwer
Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
Coenie die nuwe gesig van ATKV
Coenie de Villiers is aangestel as die uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, met ingang 1 Desember 2006.
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.
Skoppensboer
Een van die aangenaamste verrassings op die Afrikaanse musiekfront het onlangs plaasgevind met die heruitreiking van Coenie de Villiers se Skoppensboer.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.
