Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.
Sleutelwoord Argiewe:Coenie de Villiers
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Hart van Glas
Moenie die verhoogvertoning van Coenie de Villiers se Hart van Glas misloop nie.
Coenie en die Tannie
Evita Bezuidenhout, of die Tannie soos almal haar ken, is `n regte “darling” en is bekend vir haar pittige sosio-politiese kommentaar.
Myne, joune en ons s’n
Coenie de Villiers word erken as een van Suid-Afrika se heel beste komponiste en kunstenaars.
Lankverwag
Die bekende en beminde Lucas Maree het ‘n nuwe CD, Lankverwag, die eerste in vyf jaar.
Joost: Spieëlbeeld
Dit wil voorkom asof die Joost van der Westhuizen-saga nou eers begin het.
Die onbekende Coenie
Woordsmid, musikant en sanger Coenie de Villiers skuif agter die vleuelklavier in vir ‘n musiekfees soos min.
Oud, nuut en blou
Liedjieskrywer, klaviermaestro en sanger Coenie de Villiers is weer eens terug op die verhoog met sy nuwe vertoning.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
