Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het.
Sleutelwoord Argiewe:Amor Vittone
J / A
Dit blyk amptelik te wees – om wit poeier te snuif is nie net sleg vir jou gesondheid nie, as jy dit doen saam met ‘n ontkleedanseres kan dit uitloop op ‘n egskeiding.
Dowwe Dolla 007: geskud, nie gepluk nie
Eers was daar Honey Ryder. Plenty O’Toole. Pussy Galore. En nou Dolla. Dowwe Dolla. 007. Sy moet die wêreld red. Alweer. Want Jurie lyk daagliks meer soos ’n robbie(s).
Amor kry werk by Jacaranda
Amor Vittone het werk gekry as platejoggie by die radiostasie Jacaranda 94.2.
Joost: Spieëlbeeld
Dit wil voorkom asof die Joost van der Westhuizen-saga nou eers begin het.
60 Goue Kersfees Treffers
Sewentien van Select Musiek se kunstenaars se gesamentlike vertolking van Fredi Nest se nuutskepping Kersfeestyd regoor die wêreld verleen aan dié DVD sonderlinge bekoring.