J / A

Dit blyk amptelik te wees – om wit poeier te snuif is nie net sleg vir jou gesondheid nie, as jy dit doen saam met ‘n ontkleedanseres kan dit uitloop op ‘n egskeiding. Neem nou maar die geval van ene Joost van der Westhuizen en Amor Vittone.

Joost en Amor gaan skei

Lewer kommentaar

Leave a Reply