‘n Pasgebore babaseuntjie is tussen riete in Brackenfell naby Kaapstad gevind. Die baba is vir waarneming opgeneem in die Kraaifontein Daghospitaal.
‘n Verbyganger het die baba toegedraai in komberse gekry.
Die polisie ondersoek ‘n saak van poging tot moord.
ps. Dit is nie bekend of die verbyganger die afstammeling van ‘n farao was nie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
