Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland per ongeluk tussen Dolla se versameling Mills & Boon’s wat sy spesiaal vir haar “trip” op die Costa Concordia bymekaar gemaak het.
Sleutelwoord Argiewe:Dowwe Dolla
Dowwe Dolla 007: geskud, nie gepluk nie
Eers was daar Honey Ryder. Plenty O’Toole. Pussy Galore. En nou Dolla. Dowwe Dolla. 007. Sy moet die wêreld red. Alweer. Want Jurie lyk daagliks meer soos ’n robbie(s).
Dowwe Dolla: Stand Up
Dowwe Dolla is met ‘n stand up show met die hoogtepunte van 2009 by die Boer Restaurant & Teater in Durbanville op die 28ste Desember.
Dowwe Dolla doen dit staan staan!
“Hoe ry die boere sit-sit so!” en dis van al die gesit dat hulle lyk soos hulle lyk. Kyk Dolla is eintlik ´n voorstaander van lê, maar vir variasie het sy besluit van nou af sal dit staan-staan wees. Vir ´n korte wyle het Dolla besluit sy wil nie so vingeralleen deur die wêreld gaan …
Dowwe Dolla die blonde flêrrie Bonds with Wolfgang Riebe the 00 Magician
Kyk ouens, genoeg is genoeg! Dolla het besluit om te flêrrie is lekker, maar dis helse harde werk. Soos Madonna wil sy ook nou settle en ´n man hê wat na haar kyk. Sy vlug toe dadelik na haar ma, nog steeds Pniel se enigste motormechanic en sê: Mamma ek wil ´n man hê. “Watse …
Lees meer “Dowwe Dolla die blonde flêrrie Bonds with Wolfgang Riebe the 00 Magician”
Dowwe Dolla: Feesflerrie!
“Afrikaners is plesierig, en dan maak hulle so . en so . en sooo!” En waar daar plesierigheid is, daar is Dowwe Dolla. Dolla is die plakkaatpoppie vir al wat fees en jol in ons land is. Sy raak net effens deurmekaar met al die feeste, so het sy laas by neef Sarel se kersfeespartytjie …
