Coenie en die Tannie

Evita Bezuidenhout, of die Tannie soos almal haar ken, is `n regte “darling” en is bekend vir haar pittige sosio-politiese kommentaar.

Coenie de Villiers is bekend as een van Suid-Afrika se beste liedtjieskrywers en musikante en hy is self nie skaam om sy sê te sê nie.

Met: Pieter-Dirk Uys en Coenie de Villiers

Die twee is by die Silverstar Casino, Muldersdrift, Mogale City op 27 Maart.

Lewer kommentaar

Leave a Reply