Evita Bezuidenhout is nou 88.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter-Dirk Uys
Sell-by Date
Wanneer gaan Pieter-Dirk Uys aftree?
Die Spaanse vlieg
Die Spaanse vlieg is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1978 deur Kavalier Films uitgereik is. Dirk de Villiers was die regisseur en Pieter-Dirk Uys die draaiboekskrywer.
Dingetjie & Idi
’n Afrikaanse rolprent uit die pen van Pieter-Dirk Uys.
Tant Ralie se losieshuis
Tant Ralie se losieshuis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 uitgereik is.
The Echo of a Noise
Nadat hy meer as seweduisend keer alleen op die wêreldverhoë opgetree het, het Pieter-Dirk Uys geleer dat elke vertoning die eerste en die laaste optrede is.
LOCKUP/LOCKDOWN
Willie Wikkelspies sukkel met lockdown in Stratford.
Die Poggenpoels praat
Die Poggenpoels uit Bethlehem, Vrystaat, was al by die KKNK.
Ontmoet vir Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys is poeierloos, persoonlik en op papier!
Weifel oor jou twyfel! / When in Doubt Say Darling
Ná 40 jaar is PDU besig om die solder uit te sorteer: so baie kostuums, pruike, en dinge.