Nadat hy meer as seweduisend keer alleen op die wêreldverhoë opgetree het, het Pieter-Dirk Uys geleer dat elke vertoning die eerste en die laaste optrede is.