Dit is Pieter-Dirk Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter-Dirk Uys
#EVITAWON’TFALL
Evita Bezuidenhout praat met ’n glimlag die waarheid en selfs as sy op politieke tone trap, trap sy die landmyne van vandag mooitjies mis.
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
Nobody’s Died Laughing
Die dokumentêr, Nobody’s Died Laughing, handel oor die lewe en werk van die kunstenaar en aktivis Pieter-Dirk Uys.
The Echo of a Noise
In The Echo of a Noise kyk Pieter-Dirk Uys terug oor sy lewe.
#NAF2015 Never Too Naked
Dié cabaret bevat musiek van Kurt Weill, Stephen Sobdheim en die FAK Sangbundel.
#NAF2015 African Times
’n Politieke drama wat afspeel in die Suid-Afrika van die toekoms.
#NAF2015 A Part Hate A Part Love
Evita Bezuidenhout kyk na haar verlede, die hede en die toekoms.
#NAF2015 The Echo of a Noise
Die 70-jarige Pieter-Dirk Uys op die verhoog in sy jongste toneelstuk.
Stukke teater
Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel.