Weifel oor jou twyfel! / When in Doubt Say Darling
Ná 40 jaar is PDU besig om die solder uit te sorteer: so baie kostuums, pruike, en dinge.

Nuwe karakters kom na vore en skeer die gek met ons mallighede. ’n Nuwe vlymskerp blik op ’n 24-jarige demokrasie

* Debuut *

Met: Pieter-Dirk Uys

Regie: Pieter-Dirk Uys

Teks: Pieter-Dirk Uys
Vervaardiger: Evita se Perron

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/10 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R135 (R150 by die deur)
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 29 & 30 Maart 2018
KKNK 2018


Weifel oor jou twyfel! / When in Doubt Say Darling

Weifel oor jou twyfel! / When in Doubt Say Darling


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar