Pasaanoffokof kyk terug op die lang pad na vryheid vanaf Adapt or Dye (1981) tot Adapt or Fly (2017).

Dit is Pieter-Dirk Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma.

* Debuut *

Met: Pieter-Dirk Uys

Regie, teks en vertaling: Pieter-Dirk Uys

Vervaardiger: Evita se Perron

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R140
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 11 April 10:00; 13 April 14:00; 14 April 19:00

KKNK 2017


Pasaanoffokof

Pasaanoffokof
Pasaanoffokof

Pasaanoffokof


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar