Evita Bezuidenhout praat met ’n glimlag die waarheid en selfs as sy op politieke tone trap, trap sy die landmyne van vandag mooitjies mis.

Kom vier vryheid van spraak en onthou waar ons vandaan kom sodat jy ook die reis die toekoms in kan geniet.

Die opbrengs gaan aan The Darling Trust.

Met: Pieter-Dirk Uys

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R150 | R170 by die deur
Plek: Stadsaal, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 20:30

Woordfees 2017


#EVITAWON’TFALL

#EVITAWON’TFALL


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar