In ’n ou bioskoop iewers in Kaapstad vee 3 jong skoonmakers springmielies op en sien om na een van die laaste 35-mm projektors in die land.

Met insig en ’n fyn oog vir detail verweef Die fliek dié drie se hartroerende, misrabele lewes rondom een ding: ’n liefde vir die movies.

The Flick het in 2014 die Pulitzer-prys vir drama gewen.

* Debuut *

Met: Cintaine Schutte, Dean Balie en Carel Nel

Regisseur: Nico Scheepers

Teks: Annie Baker
Stelontwerp: Nico Scheepers
Vertaler: Nico Scheepers
Ouderdomsbeperking: 18 –
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 3 Maart 16:00, 5 Maart 10:00 en 13:00, 6 Maart 15:00

Woordfees 2017


Die Fliek

Die Fliek


3.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar