Pieter-Dirk Uys is poeierloos, persoonlik en op papier!

Geïnspireer deur sy onlangse suksesvolle verhoog-memoir, sal Pieter-Dirk Uys persoonlik die Tafelberg uitgawes van Weerklink van ‘n wanklank, asook die Engelse weergawe The Echo of a Noise by die Drostdyteater voorstel.

Hy sal ook hoogtepunte uit sy opvoering aanbied.

Datum: Maandag, 26 November 2018
Tyd: 10:30 VM vir 11:00 VM en 20:00 NM vir 20:15 NM
Plek: Drostdyteater, hoek van Alexander en Birdstraat, Stellenbosch | Map
RSVP: Via Computicket se webblad

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar