Die Spaanse vlieg is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1978 deur Kavalier Films uitgereik is. Dirk de Villiers was die regisseur en Pieter-Dirk Uys die draaiboekskrywer.