’n Energieke en vermaaklike speellys is gefinaliseer vir Kaapstad se grootste straatpartytjie van die jaar, insluitend Mi Casa, Emo Adams, Will Linley, Abavuki, Sasha-Lee en meer. Die jaarlikse Festive Lights, wat die amptelike aanskakeling van die Feesligte in Adderleystraat vier, vind op Sondag, 27 November 2022 plaas.

Datum: Sondag 27 November 2022

Venue: Grand Parade, Kaapstad

Tyd: 16h00 – 22h00

Lewer kommentaar

Leave a Reply