Meyer en De Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater uitgestel tot vroeg 2021

Deon Meyer en Coenie de Villiers se gewilde Karoo Suite-tweeluik, wat op 10, 12 en 13 Desember 2020 by Atlantic Studios se inryteater aangebied sou word, word aangeskuif na 2021.

Katrina: Die dansende taal

Die 85-jarige Ouma Katrina Esau is die laaste een wat nog die oertaal N/UU kan praat.

Oppiwater Kunstefees 2018 program

Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.

Eeufeeskonsert 2018

Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier.

PG: ‘n Lewe vol …

Van Suid-Afrika se voorste kunstenaars kom bymekaar om die werk en lewe van hierdie grootgees te vier.