Hierdie is Coenie de Villiers vir die fynproewer.

Pragtige Afrikaanse musiektekste kombineer met Coenie se eiesoortige klank.

Die stuk beklemtoon waarom hy een van die land se mees bekende en geliefde musikante is. Kritici het dit beskou as die beste musiekvertoning van die KKNK 2018.

Die vertoning bevat musiek opgeneem vir Coenie se nuwe CD, Pure Coenie. Dit is stil en introspektief.

Kitaarmeester Mauritz Lotz roer sy eie towerkrag by.

Met: Coenie de Villiers en Mauritz Lotz

Pure Coenie
Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans, Frans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R170
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 2 Okt 16:00 3 Okt 10:00 4 Okt 13:00

Aardklop 2018


Pure Coenie

Coenie de Villiers en Mauritz Lotz
Coenie de Villiers en Mauritz Lotz


Pure Coenie


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar