Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self?

Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. Daar’s flitse van bewussyn, deurweek met popmusiek, katte, voëls van verskillende vere en die eksistensiële hartstog rondom fotostate. Maar bowenal sal jy hier, met behulp van musiek en visuele kuns, vier
Bibi’s vind – en een afskrif van ’n man.

* Debuut *

Met: Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Bibi Slippers, Vashti Prins, Emma Kotze en Len-Barry Simons

Regisseur: Wessel Pretorius

Teks: Bibi Slippers

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120 – R140 | R130 – R160 by die deur
Plek: Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 21:00 | 7 Maart 16:00 | 10 Maart 14:00 & 16:30 | 11 Maart 20:00
Woordfees 2018


Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply