Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
Sleutelwoord Argiewe:Valiant Swart
Valiant Swart-trio
Met die Valiant Swart-trio kan teatergangers uitsien na Valiant se eiesoortige Afrikaanse blues- en folk-liedjies, deurweef met humor en deernis, en sketse van die langpad en die liefde.
Eeufeeskonsert 2018
Die Universiteit Stellenbosch is in 2018 ’n volle 100 jaar oud. Dis ’n besondere, eenmalige gebeurtenis en ’n geleentheid om te vier.
Liefde By Die Dam 2017
Na ’n wonderlike viering van Jeugdag in 2016, is Liefde By Die Dam terug in Augustus 2017 om Suid-Afrikaanse musiek by Johannesburg se asemrowende Emmarentia Dam te vier.
OKAY! Nuwe album van Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties is terug met ‘n splinternuwe album.
Lekkerland Carnival 2017
King Price en Kyknet het kragte gesmee met Hilltop Live om ’n prettige, familie karnival, gevul met unieke musiek en vermaak, op die planke te bring.
Liefde by die dam
Op 16 Junie vanjaar vier Johannesburg se asemrowende Emmarentia-dam Suid-Afrika se jeug met ’n pragtige dag vol musiek langs die dam.
#Woordfees Aandpraatjies en askoek
Kom kuier saam met storievertellers Johan Bakkes, Louis Janse van Vuuren, Marietta Kruger en Hanlie Retief.
Valiant Swart & Basson Laubscher
Valiant Swart span sy kitaarvennoot Basson Laubscher in vir ‘n akoestiese tweemanvertoning.
Die Ruiters & Swart Skrikbewind!
Op ’n vaal vlakte het ons hulle die eerste keer gewaar. Hulle het snaaks gedans en weggeraak in ’n waas van walms en wind!
