King Price en Kyknet het kragte gesmee met Hilltop Live om ’n prettige, familie karnival, gevul met unieke musiek en vermaak, op die planke te bring.
Sleutelwoord Argiewe:Laurie Levine
#NAF16 Tigerlily: Josie Field en Laurie Levine
Tigerlily is ’n gesamentlike uitvoering met Josie Field se sielvolle blues en Laurie Levine se gladde country stembuigings, met ’n fokus op die harmonieë.
#Woordfees Laurie Levine en die Radio Kalahari Orkes
Die immergewilde Radio Kalahari Orkes het al die land plat getoer en is terug by die Woordfees om kragte saam te span met die helder nuwe ster, Laurie Levine.
Dullstroom Winterfees
Die Dullstoom Winterfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas vanaf 10 to 19 Junie in Dullstroom, Mpumalanga.
Laurie Levine
Laurie Levine is bekend vir haar sielvolle stem waarmee sy lewe gee aan haar folk musiek.