Laurie Levine

Laurie Levine is bekend vir haar sielvolle stem waarmee sy lewe gee aan haar folk musiek. Levine het al die gehoor warm gemaak vir Rodriguez, asook Joe Jackson.

Sy is hierdie week by die Villa Pascal House of Music in Durbanville.

Laurie Levine
Laurie Levine

Lewer kommentaar

Leave a Reply