Ek wil net my 2 sent gee oor vaginale smering.
My meisie het die probleem gehad. Sy het oormatig nat geraak dat self seks moeilik geraak het.
Maar die oorsaak was die volgende:
Sy het amper nooit met haar vorige verhoudings tot ‘n orgasme gekom nie, en sy het tot ‘n jaar gelede drugs gebruik. Dit het veroorsaak dat sy altyd tydens foreplay oormatig nat word. Sy het vreeslik gesukkel om ‘n orgasme te kry en het nooit geweet wat dit is om ‘n orgasme te kry nie maar ek het die geheim geleer om ‘n vrou in daai opsig te help.
Na omtrent 3 maande en ‘n hele paar orgasmes later het sy stelselmatig droëer geword.
Ek dink dat ‘n oormatige nat word is die gevolg van te min orgasmes is. Dit klink miskien soos ‘n grap maar ek kan jou verseker dit was die gevolg in my vrou se situasie.
bydrae: J
Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
