#Woordfees Laurie Levine en die Radio Kalahari Orkes

Die immergewilde Radio Kalahari Orkes het al die land plat getoer en is terug by die Woordfees om kragte saam te span met die helder nuwe ster, Laurie Levine.

’n Vertoning wat jou voete gaan laat jeuk!

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R100, R60 (studente) | R120, R70 (studente) by die deur
Plek: Neethlingshof, Stellenbosch
Datum: 0 Maart 18:30

Woordfees 2016

Laurie Levine en die Radio Kalahari Orkes,
Roekeloos,
25 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply