#Woordfees Kyk haar oë

Sy het in die somer gekom.

Sy’t ons op reis geneem, die ooptes in.

Ons ook vasgekeer in klowe.

Ons kon nie omdraai nie.

Daar was nooit weer uitkomkans nie.

Met: Annalise Wiid, Chris van Niekerk en musiekgroep

Genre: Musiek & Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 10:00, 13 Maart 20:30

Woordfees 2016

Kyk haar oë,
Roekeloos,
24 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar