Georgetown

Georgetown is ’n multi-instrumentale Bluegrass-Folk band van Pretoria.

Hulle gebruik ‘n verskeidenheid van musikale instrumente, insluitende akoestiese kitaar, klavier, ukulele, basviool, mandolien, mondfluitjie, klarinet, wasbord en ‘n ou tas. Gaan luister gerus hoe hulle dié gebruik vir hul verwerkings van kontemporêre en oorspronklike musiek.

Hulle is 4 Maart 2016 om 20h00 by die Ou Meulteater in die Paarl.

Bespreek by 082 464 2883 / michelle@oumeulteater.co.za.
Kaartjies kos R100.00.

Georgetown
Georgetown

Lewer kommentaar

Leave a Reply