Nita Spilhaus-uitstalling

’n Uitstalling met skilderye, tekeninge en ander grafiese kuns van Nita Spilhaus is op uitstalling by die Sanlam Art Lounge in Sandton vanaf 26 Februarie tot 22 April 2016.

Hierdie uitstalling, wat begin het by die Sanlam Kunsgalery in Bellville, is die eerste van Spilhaus se werk in Suid-Afrika sedert die 1960’s.

Street with view of the sea, Nita Spilhaus Street with view of the sea, Nita Spilhaus

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply