‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.
Sleutelwoord Argiewe:Valiant Swart
Sonvanger en Eyeshadow en Die Mystic Boer
Luister na Sonvanger en Eyeshadow en Die Mystic Boer, boeremusiek en blues, en die kostelike stories en staaltjies van Valiant Swart.
Valiant Swart hou veiling om sy vrou te ondersteun
Ernstige siekte, hetsy jou eie of die van ’n geliefde, het ’n reuse impak op al die betrokke partye se lewens.
Rondry, fliek en die buitelewe
Op 15 Oktober bring Valiant Swart sy nuwe eenmanvertoning Rondry, Fliek en die Buitelewe na die Drostdy Teater in sy ou tuisdorp, Stellenbosch.
Die Boer word 16 Jaar oud
Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Die konsert vir die leë stoele
Met hart en siel hou hulle konsert vir ’n volgepakte gehoor van … leë stoele.
Bekende kunstenaars beskikbaar vir sessies
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het ons plaaslike musiekbedryf baie erg geraak.
Valiant Swart, die Wellingtonner
Die Wellingtonner en gewilde sanger, liedjieskrywer en akteur Valiant Swart is op Vrydag 19 Julie in Wellington.
Bands for Bricks 2019
Liefde by die Dam Meerendal program bekend
Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
