Die Wellingtonner en gewilde sanger, liedjieskrywer en akteur Valiant Swart is op Vrydag 19 Julie in Wellington vir sy jaarlikse optrede in Die Bôrdienghuis in die Breytenbach-sentrum. Hy sal mooi stories vertel tussen sy gewilde en bekende liedjies en vir ’n spesiale aand in sy tuisdorp sorg.

Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by
teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar