Ses van Suid-Afrika se beste kitaarspelers en musieklegendes op een verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Valiant Swart
Lied van die langpad
Die blues-rocker en die reisskrywer span saam vir dié vertoning.
Valiant Swart en Basson Laubscher
Die twee gaan die dak lig met die vuurwarm rock, blues en ballades waarvoor Valiant Swart al meer as twee dekades landwyd bekend is.
Valiant Swart en die Royal Elephant
‘n Aand saam met met Valiant Swart by The Royal Elephant in Centurion.
Valiant Swart solo-vertoning in Johannesburg
Die Mystic Boer, Valiant Swart is terug vir een optrede by The Room @ Il Giardino.
Drie reisigers en Valiant Swart
Die drie reisigers sal stories ver tel en voorlees soos vervat in hulle audioboek, Drie Reisigers aan die woord.
Stiltetyd
Gian Groen het seker geen bekendstelling nodig nie en na vier jaar se stilte is dit seker hoogtyd dat daar ‘n nuwe CD die lug sien, en is dit ook seker baie gepas dat dit Stiltetyd genoem word.
Toorwoorde roep my
In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ’n besonderse en poëtiese bundel.
Valiant Swart & Ollie Viljoen in Franschhoek
Valiant Swart en Ollie Viljoen by die Franschhoek Oesfees, Solms-Delta.
Toorwoorde
Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar.
