Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar.
Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer en het reeds meer as ’n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel.
In Toorwoorde word sy lirieke saamgevat in ’n besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van ’n ware woordkunstenaar.
Woordfees 2011
8 Maart | 13:00 | Dorpstraat Teater | Stellenbosch | R80
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
