#NAF2015 Piet se optelgoed

Donker. Onrustig. Verspot. Diep onstellend. Dit is Liezl de Kock se bekroonde stuk wat eersdaags na Nederland vertrek.

Met: Liezl de Kock & Lexi Meier
Regisseur: Rob Murray
Skrywer: Liezl de Kock
Klank: Rob Murray, James Webb & Brydon Bolton
Vervaardiger: Donker Donkie & A Conspiracy of Clowns

Genre: Fisiese teater
Taal: Geen
Ouderdomsbeperking: Geen persone o/16 jaar
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R60 & R54
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 8 – 12 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Piet se optelgoed,
Roekeloos,
1 Julie 2015.

4

Lewer kommentaar

Leave a Reply