#NAF2015 Hanamichi

Hanamichi is woordlose visuele teater wat tradisionele Japanese teater kombineer met ’n Afro-Europese manier van stories vertel.

Hanamichi is gebaseer op The Thought Fox van Ted Hughes.

Met: Sandi Dlangalala, Megan van Wyk, Kamogelo Molobye, Rita Hlaluka & Lea Vivier
Regisseur: Tristan Jacobs
Musici: Julian Arenzon & Katlego Mototso
Vervaardiger: Masidlale Productions

Genre: Fisiese teater
Taal: Geen
Ouderdomsbeperking: Geen persone o/13 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R55 & R50
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 7, 8, 10 & 11 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Hanamichi,
Roekeloos,
1 Julie 2015.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply