Christa Steyn oorlede

Die bekende pianis Christa Steyn, wat Vrydag haar 54ste verjaardag sou vier, het Maandagaand by haar huis in Pretoria gesterf.

Steyn is aanvanklik met borskanker gediagnoseer, maar die kanker het na haar lewer versprei.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar