Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers.
Sleutelwoord Argiewe:Mauritz Lotz
#Aardklop Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman
Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman is vol musiek en stories.
#Aardklop Herman van den Berg & Mauritz Lotz
Herman van den Berg span saam met die ikoniese kitaarspeler Mauritz Lotz om ʼn musikale ervaring soos min te skep.
Seisoene
Met ‘n verskeidenheid musiekstyle op die CD is Willie Strauss se Seisoene ’n produk wat wyd byval sal vind.
Hart van Glas
Moenie die verhoogvertoning van Coenie de Villiers se Hart van Glas misloop nie.
Kevin Leo
Dit was vroeg in sy lewe reeds duidelik wat hierdie man met sy lewe wil doen.
Afri-Frans
“Briljant!” “Die beste musiekproduksie in jare”“Wêreldklas” is maar ‘paar van die woorde wat deur teatergangers landwyd oor Afri-Frans, die produksie geuiter is.
Godinne op die Grondpad
Kyk, Anna Davel is ‘n Cutt Glass-vrou, so uit die staanspoor weet jy sy kán sing.
Nagkantoor
‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
Confessions
Die woord “confess” kan beteken bely, beken, bieg of erken.
