Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.
Sleutelwoord Argiewe:Mauritz Lotz
Te diep
Anna Davel is ‘n nuwe solostem op die Afrikaanse musiektoneel wie se debuut-CD Te diep by 2000 se Klein Karoo Nasionale Kunstefees bekendgestel is.
