Jak de Priester bied in Reënboog oor Suid-Afrika, 13 nuwe, oorspronklike, Afrikaanse liedjies geskryf deur homself.

Die kreatiewe visie is om die gehoor op reis te neem na die oorsprong, die lewe, die hartseer en die blydskap van elkeen van hierdie nuwe liedjies en om die kleurkaart van ons pragtige land met die gehoor te deel. Die ‘Pasop’-liedjie ‘n opvolg op sy treffer ‘Ek sny dit af’ is reeds ‘n gunsteling by gehore regoor die land.

Met: Jak de Priester, Die Hoenderboer, Heinrich Pelser

Regie: Jak de Priester

Musiek: Jak de Priester, Die Hoenderboer, Heinrich Pelser

Vervaardiger: Jak de Priester

Reënboog oor Suid-Afrika
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R135
Plek: Kopanong Kovsiekerk, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 12:00, 13 Julie 16:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Reënboog oor Suid-Afrika


Reënboog oor Suid-Afrika


2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply