Martha wag vergeefs dat haar minnaar sy beloftes nakom.
’n Troebadoer wens Katrien was nie so ’n flerrie nie. Elders sing ’n man van ’n somerrok van fyn katoen, want aan háár lyf doen dit dinge aan hom!
Koos van der Merwe se eiesoortige lirieke met Matthys Maree se toonsettings daarvan vier die liefde in talle gedaantes.
Met: Koos van der Merwe, Matthys Maree
Regie: Koos van der Merwe, Matthys Maree
Teks: Koos van der Merwe, Matthys Maree
Musiek: Koos van der Merwe, Matthys Maree
Ontwerp: Yolandi van der Wath
Droom, Martha, droom
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100
Plek: Aasvoëlklub, Bloemfontein
Datum: 10 Julie 17:30 & 20:30
Droom, Martha, droom
Droom, Martha, droom
Roekeloos
2