In ‘n wêreld wat te klein is vir ekstra groot mense, wag daar ‘n mynveld van komplikasies om elke noue hoek en draai.
Sleutelwoord Argiewe:Vrystaat Kunstefees
Elke briljante ding
Jy is ses. Ma is in die hospitaal. Pa sê sy’t iets dom gedoen. Dis vir haar moeilik om gelukkig te wees.
3 Susters …
Die vlug is vertraag en sy’s hoog op kalmeerpille.
Vir.Ander
Ons bevind ons op ’n omstrede ‘bekeringskamp’ wat jong seuns in mans probeer verander.
Soebatsfontein
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef?
Tok Tok
Die wêreld kan ’n eensame plek wees – veral as die mense waarvoor jy omgee elkeen sy eie paadjie loop. Maar af en toe ontmoet ’n mens iemand wat, vir ’n vlietende oomblik in tyd, jou weer daaraan herinner hoe lekker dit is om pret te hê. Tok Tok is ’n vernuwende teaterproduksie met ’n …
And the girls in their Sunday dresses
Die twee karakters, net genoem The Lady en The Woman, verteenwoordig die verskillende ervarings van vroue van die stad/opvoeding en die landelike geskoolde vrou.
Die jaar van die avo
In ’n era waar die waarheid gesensor word om ’n kunsmatige vrede te skep en millenials die wêreld deur hul slimfone beleef, het ’n buitengewone aanlyn-verkiesing vir wêreldvrede dramatiese gevolge.
U R Here
Hierdie spitsvondige kuns-ingryping lewer sosiale kommentaar op die hendaagse drang om soveel moontlik aanlyn teenwoordig te wees, met die gevolg dat mense meer verwyderd van hul onmiddelike realiteit raak.
Lost couple smell the city of roses
Die idee van ’n verdwaalde egpaar wat uitgebeeld word deur speelse, impromptu masker- en poppespel.