Die twee karakters, net genoem The Lady en The Woman, verteenwoordig die verskillende ervarings van vroue van die stad/opvoeding en die landelike geskoolde vrou.
Zakes Mda vertolk The Woman as die een wat deurgaans goedkeuring geniet. Haar nugter en moederlike optrede word teenoor die “pretensieuse en wulpse natuur” van The Lady gestel. Daar lê egter heelwat tussen die kontrasterende identiteite.
Met: Maria De Koker, Lebo Leisa
Regie: Karabelo Lekalake Plaatjie
Teks: Zakes Mda
Verhoogbestuurder: Jefferson J Dirks-Korkee
Vervaardiger: Flipping The Scripts
And the girls in their Sunday dresses
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R70
Plek: André Huguenet, Bloemfontein
Datum: 9 Julie 14:00, 10 Julie 15:00
And the girls in their Sunday dresses

And the girls in their Sunday dresses
Roekeloos
2
