In ’n era waar die waarheid gesensor word om ’n kunsmatige vrede te skep en millenials die wêreld deur hul slimfone beleef, het ’n buitengewone aanlyn-verkiesing vir wêreldvrede dramatiese gevolge.
In dié virtuele toekoms is vryheid van spraak nie meer so vry nie om ’n vreedsame samelewing te verseker. ’n Skerpsinnige flits wat wys hoe jongmense se beheptheid met huself en hul aanlyn-identiteite hulle van hul eie stem weerhou.
* Debuut *
Met: Reuben Murphy, Kristin Pienaar, e.a
Regie: Hendrik Nieuwoudt
Teks: Hendrik Nieuwoudt, Reuben Murphy, Kristin Pienaar
Dekor & Beligting: Reuben Murphy
Vervaardiger: RUIM
Die jaar van die avo
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R100
Plek: Albert Wessels, Bloemfontein
Datum: 11 Julie 20:30, 12 Julie 10:00, 14 Julie 13:30
Die jaar van die avo

Die jaar van die avo
Roekeloos
2
